Specialized Solar Systems donates to community
As part of our corporate social responsibility Specialized Solar Systems recently donated and installed a solar system with appliances to the Pierewiet Creche in Volmoed, just outside Oudtshoorn, South Africa.
The solar system consisted of:
- An SS40 DC Microgrid,
- 3 X 145WP solar panels,
- 5 X 96AH batteries
The donation also included efficient DC powered appliances and consisted of:
- a television
- a radio
- a fridge,
- 10 X 10W tube LED lighting
- 4 X 2.4W outdoor LED security lighting
The installation took 2 days to complete and has bought a whole lot of smiles from the very grateful teachers, local folk, and children.
At the handover event (26-06-2017) was Carlos Smith (Specialized Solar Systems: Rural Development), Beverley Josephs (Educator), Colan Sylvester (Executive Mayor of Oudtshoorn), Corrie Greeff (Chief Executive Officer: Electricity). Newspaper article follows:
MEDIA VERKLARING
Vir onmiddelike uitreiking
Groter Oudtshoorn se landelike gebiede kry sonkrag
Oudtshoorn, 26 Junie 2017 â Oudtshoorn munisipaliteit is die eerste in die Weskaap wat meemaak aan die sonkragprojek en soos die uitvoerende burgemeester, rdl Colan Sylvester gesĂȘ het, is Oudtshoorn een van die ideale plekke wat sonkrag effektief kan benut siende dat die dorp baie son dae het.
Die munisipaliteit is deur die Department van Energie gefinansier om die sonkragprojek van stapel te stuur, spesifieke gemik op die landelike gebiede. Sonkrag is bekostigbaar en voorsien in die basiese behoeftes van die mens. Hierdie panele maak voorsiening vir 6 binneligte, 2 buiteligte, ân punt vir selfone, radio en televisie. Die burgemeester het mnr Greef, senior bestuurder van Elektrisiteit, bedank vir die inoverende wyse waarop hulle gehandel het om die projek van die grond af te kry.
Behalwe die Pierewiet kleuterskool, het 1660 huise in die landelike gebiede van die Groter Oudtshoorn sonkragpanele ontvang. Die munisipaliteit het die behoefte raakgesien vir sonkrag in sekere landelike gemeenskappe en het aansoek gedoen by Departement van Energie, wat dit in twee fases goedgekeur het. Eerste fase was vir 660 huise en die tweede fase was vir 1100 huise.
Die diensverskaffer, Specialized Solar Systems, het vir die Pierewiet kleuterskool ân verdere skenking gegee van ân televisie, ân radio, ân yskas asook bedrading en buiteligte. âOudtshoorn munisipaliteit wil graag aan die voorpunt wees van vernuwing. Dankie dat u as diensverskaffer u sosiale verantwoordelikheid ook nakom om die kleuterskool kinders se lewens te verbeterâ het Rdl Sylvester gesĂȘ.
In foto 1: FRTL: Carlos Smith, Diensverskaffer, Beverley Josephs, Opvoeder, Rdl Colan Sylvester Uitvoerende Burgemeester van Oudtshoorn, Corrie Greeff, Snr Bestuurder: Elektrisiteit.
Uitgereik deur Oudtshoorn Munisipaliteit Media & Kommunikasie Dienste op Maandag, Junie 26, 2017
[huge_it_gallery id=”70″]