Address: 43 Ossie Urban Street, Tamsui Industria, George, 6529, South Africa
  • Home
  • Specialized Solar Systems donates to community

Specialized Solar Systems donates to community

As part of our corporate social responsibility Specialized Solar Systems recently donated and installed a solar system with appliances to the Pierewiet Creche in Volmoed, just outside Oudtshoorn, South Africa.

The solar system consisted of:

  • An SS40 DC Microgrid,
  • 3 X 145WP solar panels,
  • 5 X 96AH batteries

The donation also included efficient DC powered appliances and consisted of:

  • a television
  • a radio
  • a fridge,
  • 10 X 10W tube LED lighting
  • 4 X 2.4W outdoor LED security lighting

The installation took 2 days to complete and has bought a whole lot of smiles from the very grateful teachers, local folk, and children.

At the handover event (26-06-2017) was Carlos Smith (Specialized Solar Systems: Rural Development), Beverley Josephs (Educator), Colan Sylvester (Executive Mayor of Oudtshoorn), Corrie Greeff (Chief Executive Officer: Electricity). Newspaper article follows:

 

MEDIA VERKLARING
Vir onmiddelike uitreiking

Groter Oudtshoorn se landelike gebiede kry sonkrag

Oudtshoorn, 26 Junie 2017 – Oudtshoorn munisipaliteit is die eerste in die Weskaap wat meemaak aan die sonkragprojek en soos die uitvoerende burgemeester, rdl Colan Sylvester gesê het, is Oudtshoorn een van die ideale plekke wat sonkrag effektief kan benut siende dat die dorp baie son dae het.

Die munisipaliteit is deur die Department van Energie gefinansier om die sonkragprojek van stapel te stuur, spesifieke gemik op die landelike gebiede. Sonkrag is bekostigbaar en voorsien in die basiese behoeftes van die mens. Hierdie panele maak voorsiening vir 6 binneligte, 2 buiteligte, ‘n punt vir selfone, radio en televisie. Die burgemeester het mnr Greef, senior bestuurder van Elektrisiteit, bedank vir die inoverende wyse waarop hulle gehandel het om die projek van die grond af te kry.

Behalwe die Pierewiet kleuterskool, het 1660 huise in die landelike gebiede van die Groter Oudtshoorn sonkragpanele ontvang. Die munisipaliteit het die behoefte raakgesien vir sonkrag in sekere landelike gemeenskappe en het aansoek gedoen by Departement van Energie, wat dit in twee fases goedgekeur het. Eerste fase was vir 660 huise en die tweede fase was vir 1100 huise.

Die diensverskaffer, Specialized Solar Systems, het vir die Pierewiet kleuterskool ‘n verdere skenking gegee van ‘n televisie, ‘n radio, ‘n yskas asook bedrading en buiteligte. “Oudtshoorn munisipaliteit wil graag aan die voorpunt wees van vernuwing. Dankie dat u as diensverskaffer u sosiale verantwoordelikheid ook nakom om die kleuterskool kinders se lewens te verbeter” het Rdl Sylvester gesê.

In foto 1: FRTL: Carlos Smith, Diensverskaffer, Beverley Josephs, Opvoeder, Rdl Colan Sylvester Uitvoerende Burgemeester van Oudtshoorn, Corrie Greeff, Snr Bestuurder: Elektrisiteit.

Uitgereik deur Oudtshoorn Munisipaliteit Media & Kommunikasie Dienste op Maandag, Junie 26, 2017

donates, Specialized Solar Systems

Company

Contact Us

t:+27(0)44 878 1126
e:info@specializedsolarsystems.co.za
Please note: Errors and omissions excepted (E&OE)
 
Copyright © 2008-2018 Specialized Solar Systems 
All rights Reserved by Specialized Solar Systems
 
Specialized Solar Systems (Registered trademark)
The National Alterhnative Energy Supply Company (Registered trademark)